Our Story & Values Ons Verhaal & Waardes

Integrity, Faith, and Excellence Integriteit, Geloof en Uitnemendheid

JN Pure Water Solutions is a privately owned Closed Corporation established in 1999. We believe in fair business practices rooted in Christian values and ethics, striving to uphold these principles in a secular world.

Our customers are our first priority. We pride ourselves on service excellence, supported by a highly productive and motivated team. Thanks to our performance-based culture, we ensure a friendly, skillful, and reliable service experience—free from strikes or disruptions. If you ever experience a problem, our owner is directly accessible to ensure it is resolved.

Service Area: While our offices are in the ABSA Building, Hercules, Pretoria, we serve clients all over Gauteng and surrounding areas.

Pure Water Solutions is 'n goedgevestigde, privaatbesit Beslote Korporasie wat dienskwaliteit nastreef. Die Korporasie het in 1999 sy beslag gekry. Ons glo in regverdige besigheid met Christenwaardes en etiek en streef om volgens Gods woord op te tree al is dit hoe moeilik in hierdie sekulêre wêreld.

Ons gee om vir die mense aan wie ons diens verskaf en ons kliënte geniet altyd voorkeur. Gebruik ons en u sal vind dat ons bekwame personeel vinnige en vriendelike hulp verleen. Die meeste van ons personeel verdien kommissie of word vergoed volgens prestasie sodat produktiwiteit hoog is met geen weg-bly-aksies of stakings nie. Ons het baie selde 'n 'swartskaap', maar indien u een teëkom, praat met die eienaar!

Diensarea: Ons kantoor en winkel is in die Hercules sentrum in Hercules, Pretoria, maar ons lewer diens dwarsoor Gauteng en die omliggende streke.

Why Choose Us? Hoekom Ons Kies?

  • Established in 1999Gevestig in 1999
  • Christian Values & EthicsChristenwaardes & Etiek
  • Highly Motivated StaffGemotiveerde Personeel
  • Owner-Managed ResolutionEienaar-Bestuurde Resolusie
  • Serving all of GautengBedien die hele Gauteng

World Class Standards Wêreldklas Standaarde

Accreditations & Quality Assurance Akkreditasies & Kwaliteitsversekering

We give you peace of mind with First World Standard products that are superior to many others. Outputting products recognized by leading global bodies.

Ons is trots om te getuig dat al ons produkte onderskryf word deur die volgende organisasies, wat getuig van die feit dat ons u gemoedsrus gee met Eersterangse Wêreldstandaard produkte.

NSF International

World Health Organization Collaborating Centre for Food and Water Safety. Committed to protecting public health worldwide.

Amerikaanse Nasionale Gesondheids & Veiligheidsmaatskappy. Toegewyd aan die beskerming van openbare gesondheid wêreldwyd.

ANSI / ANAB

Accredited by the American National Standards Institute. Ensuring ISO 9001 (Quality) and ISO 14001 (Environmental) standards.

Geakkrediteer deur die Amerikaanse Nasionale Standaarde Instituut. Verseker ISO 9001 (Kwaliteit) en ISO 14001 (Omgewing) standaarde.

ISO Standards

Adherence to ISO 27001 (Info Security) and ISO 22000 (Food Safety Management Systems).

Voldoening aan ISO 27001 (Inligtingsekuriteit) en ISO 22000 (Voedselveiligheidsbestuurstelsels).

The Technology Die Tegnologie

The Truth About Reverse Osmosis Die Waarheid Oor Tru-Osmose

Understanding Usage & Cost Verstaan van Verbruik & Koste

Reverse Osmosis is the most cost-effective way to purify water. While some water is used to flush away impurities (often called "wastage"), the cost is negligible compared to buying bottled water.

The Numbers Don't Lie:

  • Bottled Water: A single 340ml bottle costs ± R5.00.
  • RO Pure Water: Producing 300 Liters of pure water costs only R10.00 - R12.00 in municipal water fees.

There is simply no comparison. You get hundreds of liters of premium, healthy water for the price of two small bottles from the shop.

Tru-osmose word gesien as die mees koste-effektiewe manier om water te suiwer. Afhangend van die suiwerheid van die voedingswater mag die afval-water verskil, maar dit is onbeduidend in vergelyking met gebottelde water.

Die Syfers Lieg Nie:

  • Gebottelde Water: 'n Enkele 340ml bottel kos ± R5.00.
  • Tru-Osmose Water: Om 300 Liter suiwer water te produseer kos slegs R10.00 - R12.00 in munisipale waterfooie.

Wanneer mens die koste van R5.00 vir 'n enkele bottel van 340 ml gebottelde water in ag neem. Gemeet teen ons 300 liters @ R10.00 tot R12.00 afloopwater is daar geen vergelyking nie!

How It Works Hoe Dit Werk

Natural osmosis flows from low concentration to high concentration. Reverse Osmosis uses pressure to reverse this, forcing water through a semi-permeable membrane that rejects:

Om tru-osmose te verstaan moet ons eers osmose verstaan. Tru-osmose vereis eksterne druk om die natuurlike osmotiese vloei om te keer. Die membraan verwerp:

  • Bacteria & PyrogensBakterieë & Pirogene
  • 85%-95% of Inorganic Solids85%-95% van Anorganiese Vastestowwe
  • Organic solids > 300 molecular weightOrganiese vastestowwe > 300 molekulêre gewig

The result? Uncontaminated, crystal clear water for your family. Die resultaat? Onbesoedelde, kristalhelder water vir u gesin.