Medical Facts Mediese Feite

Kidneys & Bladder Health Niere & Blaas Gesondheid

The bladder and kidneys are vital organs that eliminate toxins. When you don't drink enough pure water, urine becomes concentrated, leading to disorders.

Die blaas en niere is vitale organe wat gifstowwe uitskei. Wanneer u nie genoeg suiwer water drink nie, word uriene gekonsentreerd, wat lei tot ongesteldhede.

Preventing StonesVoorkoming van Stene

Kidney stones form from bacteria and protein buildup, often caused by dehydration. Drinking plenty of pure water prevents crystal formation.

Nierstene vorm as gevolg van bakterieë en proteïenopbou, dikwels veroorsaak deur dehidrasie. Deur genoeg suiwer water te drink voorkom u kristalvorming.

Fighting InfectionsBestryding van Infeksies

A healthy intake of 6-8 glasses a day keeps the bladder active and bacteria-free, reducing the risk of painful urinary tract infections (UTIs).

Deur daagliks die aanbevole 6-8 glase per dag te drink kan die blaas aktief en vry van bakterieë gehou word. Dit verminder die risiko van pynlike urienweginfeksies.

Did you know?Het u geweet?

"The average human body consists of more than 75% water. Make your own decisions about the type of water which you would like in your body."

"Die menslike liggaam bestaan uit meer as 75% water. Maak u eie besluite oor die tipe water wat u in u liggaam wil hê."


Avoiding caffeinated beverages and alcohol helps prevent dehydration, which stresses the kidneys.

Dit kan ook help om koffie, tea, en alkohol te vermy aangesien dit die niere stres en dehidrasie bevorder.

The Reality Die Realiteit

The Problem of Pollution Die Probleem van Besoedeling

"The water crisis is already worse than the energy crisis." - University of Pretoria Water Institute.

Water is ongetwyfeld die kosbaarste natuurlike hulpbron op die planeet.

Heavy MetalsSwaar Metale

Arsenic, lead, mercury, and aluminum are seeping into rivers. These chemicals don't cause immediate symptoms but accumulate over 10+ years.

Arseen, lood, kwik en aluminium beland in ons riviere. Hierdie chemikalieë veroorsaak nie onmiddellike simptome nie maar bou op oor 10+ jaar.

PharmaceuticalsFarmaseutiese Stowwe

Antibiotics and hormones have been found in drinking water supplies, which are not always removed by standard treatment.

Antibiotika en hormone is in drinkwater gevind, wat nie altyd deur standaard behandeling verwyder word nie.

PathogensPatogene

Cholera and typhoid are real risks in contaminated water sources. RO membranes remove bacteria effectively.

Cholera en ingewandskoors is werklike risiko's in besoedelde waterbronne. Tru-osmose membrane verwyder bakterieë effektief.

Science, Not Scams Wetenskap, Nie Bedrog Nie

There are many myths about "dead water" or RO being dangerous. Here are the facts:

Daar is baie mites oor "dooie water" of dat tru-osmose gevaarlik is. Hier is die feite:

NASA ApprovedNASA Goedgekeur

Why would NASA use Reverse Osmosis for astronauts if it wasn't the best? It ensures pure, healthy water in the most extreme conditions.

Hoekom sou NASA Tru-Osmose vir ruimtevaarders gebruik as dit nie die beste was nie? Dit verseker suiwer, gesonde water in die mees uiterste toestande.

Verified PurityGeverifieerde Suiwerheid

Our Consultants use TDS (Total Dissolved Solids) meters and precipitator tests to prove purity. A reading of 44 or lower is safe; our water is often near zero contaminants.

Ons Konsultante gebruik TDS meters en presipitasie toetse om suiwerheid te bewys. Ons water toon dikwels byna nul kontaminante.